Luister nou

Noodvergadering oor Libanon belê

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad gaan na verwagting vandag ’n noodvergadering hou oor die toenemende geweld in Libanon, nadat Israel se weermag beheer oor die Middeleeuse Beaufort-vesting in die suide van die land oorgeneem het.

Die stap volg op ’n verdere uitbreiding van Israel se militêre operasies teen Hezbollah, met Israelse premier Benjamin Netanyahu wat sê die operasie is ’n dramatiese verskuiwing in die veldtog.

Frankryk het die vergadering gevra en sê die toename in geweld in die suide van Libanon is onaanvaarbaar en moet stopgesit word.

’n Skietstilstand tussen Israel en die Iran-gesteunde Hezbollah, wat in April begin het, word steeds gereeld verbreek met voortdurende aanvalle van albei kante.

Gewilde Nuus

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Luister nou