
Europese Strafhof beslis omstrede wet
Die Europese Strafhof het beslis dat Hongarye se omstrede anti-LGBTQ-wet van 2021 in stryd is met die waardes en wette van die Europese Unie. Die hof het bevind dat die
Die Afrikaanse Stasie!

Die Europese Strafhof het beslis dat Hongarye se omstrede anti-LGBTQ-wet van 2021 in stryd is met die waardes en wette van die Europese Unie. Die hof het bevind dat die

Die VSA president Donald Trump het gisteraand laat aangekondig dat hy die skietstilstand met Iran verleng om meer tyd vir onderhandelinge te gee, maar sê hy sal die vlootblokkade van

Iran se minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, het Vrydag bevestig dat die Seestraat van Hormoes vir alle handelsvaartuie gedurende die oorblywende skietstilstand oop sal bly. Hy sê skepe kan

Die oudpolitikus en sakeman, Roelf Meyer, is deur president Cyril Ramaphosa as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika aangestel. Die strategiese skuif volg op ’n uitdagende jaar van diplomatieke spanning

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking sê die VSA se uitsluiting van Suid-Afrika by die komende G20-aktiwiteite is ’n oortreding van die organisasie se reëls. Die direkteur-generaal, Zane Dangor sê Suid-Afrika

Spanning tussen Amerika en Iran duur voort nadat samesprekings in Islamabad misluk het. Die Amerikaanse adjunkpresident, JD Vance, sê daar kon ná 21 uur van onderhandelings nie ‘n ooreenkoms bereik