Luister nou

It’s a heartache: Bonnie Tyler se stem stil

Deur Marelize Maré

Die legendariese Walliese sangeres Bonnie Tyler is gister op 75-jarige ouderdom in Portugal oorlede.

Haar familie sê sy is onverwags in ’n hospitaal dood terwyl sy vir ’n siekte behandel is.

Tyler het in Mei ’n noodoperasie aan haar ingewande ondergaan.

Die Walliese sangeres Bonnie Tyler, wat as Gaynor Hopkins gebore en later met Robert Sullivan getroud is, het wêreldwyd bekendheid verwerf met treffers soos It’s a HeartacheHolding Out for a Hero en veral Total Eclipse of the Heart.

Die lied het internasionaal groot sukses behaal en in 2017 weer die Amerikaanse iTunes-trefferslys gehaal.

Tyler het ook die Verenigde Koninkryk in die 2013-Eurovisiesangkompetisie verteenwoordig en is in 2023 met ’n Lid van die Orde van die Britse Ryk vereer vir haar bydrae tot musiek.

 

Gewilde Nuus

Navo

Navo-leiers herbevestig verdedigingsverdrag

Nathi Mthethwa HD

Ondersoek na Nathi Mthethwa se dood gesluit

Fotokrediet: Maroela Media

Suid-Afrika stuur afvaardiging na Washington oor invoertariewe

Fotokrediet: IOL

Minister het planne teen afpersing in die konstruksiesektor

Constitutional Court of South Africa in Johannesburg.

Konstitusionele Hof verklaar dele van Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: News 24
Julius Mkhwanazi word weer in hegtenis geneem
Fotokrediet: Small Wars Journal
Die konflik in die Midde-Ooste neem toe
Navo
Navo-leiers herbevestig verdedigingsverdrag
Nathi Mthethwa HD
Ondersoek na Nathi Mthethwa se dood gesluit
Fotokrediet: Maroela Media
Suid-Afrika stuur afvaardiging na Washington oor invoertariewe

Luister nou