
Israel is steeds gereed vir aanvalle
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu sê Israel is steeds gereed om Iran te konfronteer indien nodig, tenspyte van ‘n ooreenkoms wat tussen die VSA en Iran bereik is. Hy sê die
Die Afrikaanse Stasie!

Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu sê Israel is steeds gereed om Iran te konfronteer indien nodig, tenspyte van ‘n ooreenkoms wat tussen die VSA en Iran bereik is. Hy sê die

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy beplande militêre aanvalle op Iran vir twee weke uitstel ná gesprekke met Pakistan se eerste minister, Shehbaz Sharif, en militêre leier Asim Munir. Die

Die presidensie sê die proses om Suid-Afrika se verhouding met die VSA te herstel, is steeds aan die gang en die land bly verbind tot konstruktiewe dialoog om bestaande meningsverskille

Die departement van minerale en petroleumhulpbronne sê daar is tans geen planne om verligtingsmaatreëls vir motoriste aan te kondig voor April se verwagte brandstofprysstygings nie. Volgens die Sentrale Energiefonds se

Iran het die spot gedryf met die VSA president Donald Trump se opmerkings oor die vordering wat daar met die oorlog en die beheer in die Straat van Hormoez gemaak

Die Amerikaanse gevegskunstenaar en Hollywood-aksieheld, Chuck Norris, is in die ouderdom van 86 oorlede. Norris het bekendheid verwerf in die 1970’s en 80’s met flieks soos Way of the Dragon saam