Luister nou

Aksieheld Chuck Norris oorlede

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Amerikaanse gevegskunstenaar en Hollywood-aksieheld, Chuck Norris, is in die ouderdom van 86 oorlede.

Norris het bekendheid verwerf in die 1970’s en 80’s met flieks soos Way of the Dragon saam met Bruce Lee en die gewilde TV-reeks Walker, Texas Ranger. Sy familie het sy dood in ’n plasing op sosiale media bevestig.

Volgens ’n verklaring is hy “skielik” oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie bekend gemaak nie en wil sy familie die omstandighede rondom sy dood privaat hou.

Daar is vroeër berig dat die Amerikaanse akteur Donderdag weens ’n mediese noodgeval na ’n hospitaal in Kauai, Hawaii, geneem is.

 

Gewilde Nuus

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026

Fotokrediet: The Citizen

Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe

Ander Nuus Artikels

V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing
Ernst Roets
Wit kruise nou na Uniegebou
Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann
VSA-debat jaag temperature op

Luister nou