Die DA se landswye oudit het onthul dat meer as die helfte van Suid-Afrika se polisiekantore nie telefonies bereik kon word nie. Die oudit is in al nege provinsies uitgevoer met behulp van databasisse waarop die kontaknommers gelys is. Uit die 1 025 polisiekantore wat geskakel is, het 571 nie