Luister nou

Ashley Oosthuizen se vonnis in Thailand wéér verkort

Deur Walter Ernst

Die 27-jarige Suid-Afrikaner Ashley Oosthuizen se gevangenisstraf in Thailand is weer ingevolge ’n koninklike kwytskelding verkort.

Oosthuizen se vonnis van 13 jaar is na 9 jaar en 11 maande verminder, waarvan sy reeds vyf jaar uitgedien het.

Sy is in 2020 in hegtenis geneem nadat sy by die restaurant waar sy gewerk het, vir ’n pakkie wat dwelms bevat het, geteken het.

Haar ma, Lynn Blignaut, sê dat Ashley reeds tot ’n sogenaamde uitstekende vlak in die tronk geskuif is.

Sy staan ’n goeie kans om teen September vir parool met ’n elektroniese enkelband oorweeg te word.

Blignaut skryf die beduidende vonnisvermindering van die aanvanklike doodstraf aan die Here se genade toe.

 

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Dr.-Theo-de-Jager-2

Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte

Polisiebeamptes

Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is

Ander Nuus Artikels

Guptas
Gupta-broers steeds gesoek
Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images
Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie
Ad hoc - IOL
Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag
Fotokrediet: Groundup
SASSA funksioneer met net 44%
Padlangs
Nie almal is swemmertjies nie!

Luister nou