Luister nou

DA stel 70 kandidate in ANC-wyke

Deur Pretoria FM Nuusspan

Redaksie ⁠

Die DA het die afgelope week bekendgemaak dat hulle 70 kandidate in ANC-wyke in die Tshwane Metroraad verkiesbaar sal stel. Die DA sê in ’n mediaverklaring dat die party se steun sedert Oktober verlede jaar met 229% in Mamelodi gegroei het. Verder het die party in ’n  onlangse tussenverkiesing in Evaton, Mfuleni daarin geslaag om vir die eerste keer in die geskiedenis ’n sogenaamde townshipwyk in te palm.

Die DA sê verder dat die ANC nie meer gewaarborgde wyke in die hoofstad het nie.

 

Lees meer berigte in dié uitgawe van Nuusweekhttps://www.pretoriafm.co.za/wp-content/uploads/2026/06/Uitgawe-70-12-18-Jun-2026.pdf

Gewilde Nuus

Orania

Kampusprojek van R15 miljoen op Orania beplan

DinaErnstMarais

Kruger-moorde: 3e verdagte vasgetrek

Jana le Roux

“Vermaaklike” e-pos lok woede uit

Internasionale Perspektief nuut

Iran toets grense uit vrees vir verlies van Hormoes-hefboom

Cyril Ramaphosa dink

Ramaphosa wil Phala Phala-ondersoek stuit

Ander Nuus Artikels

Gemini_Generated_Image_h4z9g2h4z9g2h4z9
Belfast: Groeiende uitbarsting verwag
Jacinta
Onwettige immigrante: Spanning verwag soos spertyd nader
Orania
Kampusprojek van R15 miljoen op Orania beplan
DinaErnstMarais
Kruger-moorde: 3e verdagte vasgetrek
Jana le Roux
“Vermaaklike” e-pos lok woede uit

Luister nou