Luister nou

Nuwe muntstuk ter herdenking aan die jeug

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ’n nuwe gedenk R2-muntstuk bekendgestel ter herdenking aan die jeug van 1976.

President Cyril Ramaphosa het gister die muntstuk onthul tydens ’n kransleggingseremonie by die Hector Pieterson-gedenkteken in Soweto.

Dit is vanjaar 50 jaar sedert die Soweto-jeugopstand en die muntstuk beeld jong mense uit met opgehewe vuiste as simbool van hul stryd vir gelyke onderwys.

Ramaphosa sê die muntstuk is deel van pogings om die nalatenskap van die 1976-jeug te bewaar en te vereer.

Gewilde Nuus

Vector of USA and Iran flag with grunge texture background. This illustration is an EPS 10 file with contains transparency effects.

’n Vredesooreenkoms is tussen die VSA en Iran bereik

Boer tot bord

Impak van regulatoriese omgewing op voedselsekerheid

DA Kandidate

DA stel 70 kandidate in ANC-wyke

Gemini_Generated_Image_h4z9g2h4z9g2h4z9

Belfast: Groeiende uitbarsting verwag

Jacinta

Onwettige immigrante: Spanning verwag soos spertyd nader

Ander Nuus Artikels

Floppy die patrolliehond
Vermiste Floppy dood gevind
Ashley Oosthuizen - Fotokrediet News24
Ashley Oosthuizen se vonnis in Thailand wéér verkort