Luister nou

Agt swembaddens in die Tshwane-metro gesluit weens chloortekort

Deur Walter Ernst

Die Tshwane-metro het agt munisipale swembaddens weens ’n skielike tekort aan chloorgas gesluit.

Die betrokke swembaddens sluit Soshanguve, Laudium, Zithobeni en Bronkhorstspruit in, asook die Gert van Schalkwyk-, Les Marais-, Tjaard van Vuuren- en Sunnyside-swembad.

Volgens die metro is die tydelike sluiting noodsaaklik omdat chloor onontbeerlik is om die water te ontsmet en skadelike kieme te beheer.

Die metro sê dat hy in kontak met diensverskaffers is om die voorraad te herstel.

Die swembaddens sal eers weer vir die publiek oopgestel word sodra die watergehalte gestabiliseer het en as veilig gesertifiseer is.

 

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Maroela Media

Minstens 15 dood na Russiese lugaanvalle in Oekraïne

Fotokrediet: ActionSA

Johannesburg hou sy eerste raadsvergadering

Padlangs

’n Vlam het ruimte nodig

Internasionale Perspektief nuut

Poetin reg en verkeerd oor Europese veiligheidsargitektuur

Six gun 4

6 500 jong atlete maak gereed vir Six Gun Grill-somersportfees

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Student Room
Universiteite ervaar toestroming in onderwysstudente
Fotokrediet: Daily Maverick
TB-hospitaal het werkers, maar geen pasiënte
Fotokrediet: Maroela Media
Minstens 15 dood na Russiese lugaanvalle in Oekraïne
Fotokrediet: ActionSA
Johannesburg hou sy eerste raadsvergadering
Padlangs
’n Vlam het ruimte nodig

Luister nou