Luister nou

Hof oorweeg alternatiewe vir vergoeding

Deur Marelize Maré

Die Konstitusionele Hof oorweeg alternatiewe maniere om slagoffers van staatsmediese nalatigheid te vergoed, eerder as eenmalige enkelbedragbetalings.

Die Oos-Kaapse departement van gesondheid appelleer teen ’n uitspraak wat slagoffers toegelaat het om eerder gesondheidsdienste te ontvang.

Die departement voer egter aan dat groot enkelbedragbetalings druk op die openbare gesondheid se finansies plaas.

Die hof het gister die eerste mondelinge betoë aangehoor en die respondente sal na verwagting vandag teen die appèl argumenteer.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Reuters

Poetin dreig met vergeldingsaanvalle

Private Swimming Pool with a garden in a chalet at a Lebanese Mountain Village in a sunny summer day

Agt swembaddens in die Tshwane-metro gesluit weens chloortekort

Fotokrediet: The Student Room

Universiteite ervaar toestroming in onderwysstudente

Fotokrediet: Daily Maverick

TB-hospitaal het werkers, maar geen pasiënte

Fotokrediet: Maroela Media

Minstens 15 dood na Russiese lugaanvalle in Oekraïne

Ander Nuus Artikels

V&A waterfront & Table Mountain, Cape Town, Western Cape, South Africa.
Toerismesektor gedy met skerp styging in buitelandse besoekers
Fotokrediet: Medical Aid Quotes
Mediesefondse lê lede lam
Fotokrediet: Reuters
Poetin dreig met vergeldingsaanvalle
Private Swimming Pool with a garden in a chalet at a Lebanese Mountain Village in a sunny summer day
Agt swembaddens in die Tshwane-metro gesluit weens chloortekort
Fotokrediet: The Student Room
Universiteite ervaar toestroming in onderwysstudente

Luister nou