
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Gryskrag doen namens ouer persone ’n beroep op die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (SASSA) en Postbank om dringend te verseker dat ouer persone wat nog nie ’n swart Postbank-kaart




