
Nuus
Suid-Afrika wil die 2036 Olimpiese Spele aanbied
25 November 2024 Suid-Afrika het amptelik sy bedoeling aangedui om die Olimpiese- en Paralimpiese spele in 2036 aan te bied. SASCOC se president, Barry Hendricks het tesame met die minister van sport,