Luister nou

Wêreldatletiek werk regulasies by vir transgender-atlete

Deur Pretoria FM Nuusspan

11 Februarie 2025

Wêreldatletiek het met ’n konsultasietydperk begin om nuwe regulasies by te werk vir transgender-atlete se deelname aan internasionale sportgeleenthede.

Dit sluit sogenaamde DSD-atlete in, wat verwys na atlete met verskille in seksuele ontwikkeling. 

Volgens die beheerliggaam van wêreldatletiek is ’n toets waartydens ’n atleet se wang gedep word, een van die voorstelle wat oorweeg word.

Transgender-inklusiwiteit is die laaste paar weke onder die loep nadat die president van Amerika, Donald Trump, vandeesmaand ’n uitvoerende bevel onderteken het in ’n poging om transgender-atlete uit vrouesport te sluit.

Groepe wat transgenderregte steun, meen dat die uitsluiting van trans-sportlui neerkom op diskriminasie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou