
Wie neem die leisels by Steenhuisen oor?
Redaksie Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, sê wie ook al die leisels by John Steenhuisen as DA-leier oorneem, moet besef dat dié party nou
Die Afrikaanse Stasie!

Redaksie Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, sê wie ook al die leisels by John Steenhuisen as DA-leier oorneem, moet besef dat dié party nou

Die DA-LP en minister van openbare werke, Dean Macpherson het bewerings dat die party se leier, John Steenhuisen, uit die party se leierskapstryd verwyder is, verwerp. Steenhuisen het aangekondig dat

“Ek en my span het onvoltooide werk in Pretoria.” So antwoord die DA se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, op ‘n vraag of hy homself beskikbaar sal stel wanneer die DA se

Die leier van die Demokratiese Alliansie, John Steenhuisen, het aangekondig dat hy hom nie weer verkiesbaar gaan stel vir ’n derde termyn as federale leier van die party nie. Steenhuisen

Die DA-leier, John Steenhuisen gaan na verwagting môre sy uittrede uit die party se leierskapwedloop in Durban aankondig. Volgens mediaberigte wat na bronne in die party verwys, volg dié besluit

Die Valke-hoof in KwaZulu-Natal, Lesetja Senona het bevestig dat hy uit sy kantoor verwyder is en dat daar beslag gelê is op sy persoonlike goed, nadat daar ‘n ondersoek teen hom ingestel