
Eers El Salvador en nou Argentinië slaan radikale nuwe politieke rigting in
Nuuskommentaar: 21 November 2023 Deur: Jaco Kleynhans Sondag se verkiesing van Javier Milei, ʼn eksentrieke libertariese ekonoom en politieke buitestaander, as Argentinië se nuwe president het reeds vir ʼn reuse-opskudding



