
Tribunaal sal bevindings oor twee sterftes ondersoek
Die minister van gesondheid, dr Aaron Motsoaledi sê hy is bereid om ’n tribunaal aan te stel indien enige partye die Gesondheidsombud se bevindings oor twee sterftes in Gauteng betwis. Dit volg
Die Afrikaanse Stasie!

Die minister van gesondheid, dr Aaron Motsoaledi sê hy is bereid om ’n tribunaal aan te stel indien enige partye die Gesondheidsombud se bevindings oor twee sterftes in Gauteng betwis. Dit volg

Hou jy nie van die kleur van jou oë nie? Dan is hier goeie nuus vir jou. Vir die eerste keer in Suid-Afrika kan mense nou permanent hul oogkleur met

Die Vryemark-stigting het ‘n beroep op die regering gedoen om môre simboliese vierings van Menseregtedag te vervang, met konkrete hervormings. Die stigting sê die staat versuim steeds sy kernpligte om

Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het in ’n brief aan die burgerregteorganisasie AfriForum gesê dat daar deurlopend aan die verlenging van die geldigheidstydperk van bestuurderslisensies na agt jaar gewerk

Die VF Plus sê hulle is bekommerd oor moontlike brandstoftekorte in Suid-Afrika, ondanks die departement van Minerale- en Petroleumhulpbronne se versekering dat voldoende voorraad beskikbaar is. Volgens die party het

Die Suid-Afrikaanse jaarlikse verbruikersprysinflasie het in Februarie tot 3,0% gedaal, terwyl dit 3,5% duurder in Januarie was. Die verlangsaming word aan ’n stewige afname in brandstofpryse en ’n vertraging in