Luister nou

Tribunaal sal bevindings oor twee sterftes ondersoek

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van gesondheid, dr Aaron Motsoaledi sê hy is bereid om ’n tribunaal aan te stel indien enige partye die Gesondheidsombud se bevindings oor twee sterftes in Gauteng betwis.

Dit volg op verdoemende verslae oor die dood van ’n psigiatriese pasiënt by George Mukhari Akademiese Hospitaal en ’n neo-natale sterfte by Netcare Femina, waar ernstige tekortkominge soos swak sorg, veiligheidsoortredings en verkeerde medikasie geïdentifiseer is.

Motsoaledi sê die regering sal voortgaan om op die ombud se aanbevelings op te tree, tensy ’n hof anders beslis.

Die Gautengse regering het intussen aangedui dat dissiplinêre stappe teen die betrokkenes gedoen sal word.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Citizen

Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Ander Nuus Artikels

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann
VSA-debat jaag temperature op
Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Luister nou