Die Griekwastad-moordenaar sal steeds agter tralies moet bly nadat die hersieningsraad vir korrektiewe toesig en parool besluit het om sy vrylating op parool terug te trek. Dit volg nadat die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald, die saak weens geweldige openbare besware laat heroorweeg het. Die 29-jarige moes reeds