Luister nou

Floppy die patrolliehond is gevind

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die polisie in die Oos-Kaap het vir Floppy, ’n patrolliehond wat vermis geraak het nadat hy tydens ’n gewapende roof by ’n skool in Mdantsane agter verdagtes aan gestuur is, is gevind.

Volgens die polisie het drie gewapende mans met skootrekenaars, selfone en die skoolhoof se voertuig gevlug.

Die voertuig is later opgespoor, waarna die  polisie se honde-eenheid ontbied is.

Floppy het die verdagtes in digte bosse agternagesit, maar het daarna spoorloos verdwyn.

Uitgebreide soektogte het nog geen sukses opgelewer nie, maar hy is kort na sy verdwyning deur die Big Dog Ranch Rescue gevind.

Gewilde Nuus

DA Kandidate

DA stel 70 kandidate in ANC-wyke

Gemini_Generated_Image_h4z9g2h4z9g2h4z9

Belfast: Groeiende uitbarsting verwag

Jacinta

Onwettige immigrante: Spanning verwag soos spertyd nader

Orania

Kampusprojek van R15 miljoen op Orania beplan

DinaErnstMarais

Kruger-moorde: 3e verdagte vasgetrek

Ander Nuus Artikels

Vector of USA and Iran flag with grunge texture background. This illustration is an EPS 10 file with contains transparency effects.
’n Vredesooreenkoms is tussen die VSA en Iran bereik
Boer tot bord
Impak van regulatoriese omgewing op voedselsekerheid
DA Kandidate
DA stel 70 kandidate in ANC-wyke
Gemini_Generated_Image_h4z9g2h4z9g2h4z9
Belfast: Groeiende uitbarsting verwag
Jacinta
Onwettige immigrante: Spanning verwag soos spertyd nader

Luister nou