Luister nou

Die VSA bewillig baie geld vir projek in Suid-Afrika

Deur Marelize Maré

Die Amerikaanse regering het bykans $1 miljoen bewillig vir ’n projek om haatspraak en geweld teen minderheidsgroepe in Suid-Afrika te dokumenteer.

Die burgerregte-groep, AfriForum sal na verwagting die $986 500 ontvang.

Die projek sal geweld teen Afrikaners en ander minderhede ondersoek, asook hul toegang tot geregtigheid en polisie beskerming.

AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê die befondsing sal ook sielkundige ondersteuning aan slagoffers van ernstige marteling op plase bied.

Die Trump-regering sê hy is bekommerd oor rassegebaseerde diskriminasie en geweld in Suid-Afrika.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: CalMatters

Meta gebruik KI om tieners op sosiale media te identifiseer

Fotokrediet: The Japan Times

Dwelmgebruik: Moet dit ’n misdaad wees?

Plaasmoorde

AfriForum: 1 Desember as wêreldwye dag teen plaasmoorde verklaar

Fotokrediet: Son

Statistiek SA gaan jongste arbeidsmagopname bekend maak

Fotokrediet: Polity.org.za

Schreiber gaan immigrasiebestuur verskerp

Ander Nuus Artikels

Ramaphosa
Salarisverhogings vir openbare ampsdraers goedgekeur
Werkloosheid (1)
Werkloosheidskoers styg met 0.1% in 3e kwartaal
Fotokrediet: CalMatters
Meta gebruik KI om tieners op sosiale media te identifiseer
Fotokrediet: The Japan Times
Dwelmgebruik: Moet dit ’n misdaad wees?
Plaasmoorde
AfriForum: 1 Desember as wêreldwye dag teen plaasmoorde verklaar

Luister nou