Luister nou

Minister van finansies lê dalk binnekort wéér ‘n begroting voor

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van finansies, Enoch Godongwana, sal na verwagting die land se begroting in sy geheel aanpas wanneer hy in Mei vir ‘n derde keer dié jaar gaan probeer om ‘n begroting aan die parlement voor te lê.

‘n Inligtingsessie is vir vroeg vanmiddag belê waartydens die tesourie die media oor die begrotingsproses sal inlig.

Die tesourie het ook aangedui dat die datum vir die voorlê van die nuwe begroting binnekort bekend gemaak sal word.

Behalwe dat die geopolitieke omgewing sedert Maart – toe die tweede begroting voorgelê is – aansienlik verander het, is die voorspellings vir globale groei ook aangepas.

Die tesourie het bevestig dat die nuwe begroting voorsiening sal maak vir die nuwe makro-ekonomiese vooruitskattings.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming
Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Luister nou