Luister nou

TB-hospitaal het werkers, maar geen pasiënte

Deur Marelize Maré

’n Geslote tuberkulose-hospitaal in die Oos-Kaap het steeds 18 gesondheidswerkers wat daagliks aanmeld, hoewel geen pasiënte die afgelope vyf jaar daar behandel is nie.

Die provinsiale gesondheidsdepartement beplan boonop om sowat R6,7 miljoen oor drie jaar aan agt veiligheidswagte by die Orsmond-TB-hospitaal in Kariega te bestee.

Die hospitaal het in 2021 gesluit nadat TB-opnames afgeneem het.

Die departement sê die veiligheidswagte is nodig om die gebou en toerusting teen vandalisme te beskerm totdat die hospitaal weer in bedryf gestel word.

Geen heropeningsdatum is egter vasgestel nie.

Gewilde Nuus

Padlangs

’n Vlam het ruimte nodig

Internasionale Perspektief nuut

Poetin reg en verkeerd oor Europese veiligheidsargitektuur

Six gun 4

6 500 jong atlete maak gereed vir Six Gun Grill-somersportfees

WhatsApp Image 2026-11-19 at 10.38.00

Pretoria FM wen landboutoekenning

jpg (4)

O Schucks … Dis Leon se rugbyliedjies

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Maroela Media
Minstens 15 dood na Russiese lugaanvalle in Oekraïne
Fotokrediet: ActionSA
Johannesburg hou sy eerste raadsvergadering
Padlangs
’n Vlam het ruimte nodig
Internasionale Perspektief nuut
Poetin reg en verkeerd oor Europese veiligheidsargitektuur
Six gun 4
6 500 jong atlete maak gereed vir Six Gun Grill-somersportfees

Luister nou