Luister nou

Langer geldige rybewyse kan duurder kos

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die minister van vervoer, Barbara Creecy, sê die koste vir die hernuwing van ‘n rybewys kan verhoog indien die geldigheid daarvan tot agt jaar verleng word.

Die minster sê haar departement haas nie die proses om rybewyse se geldigheid te verleng nie, om onbedoelde gevolge te vermy.

Creecy het bevestig dat die verandering wel sal plaasvind, maar sê die departement wag vir die uitslae van ‘n studie oor die finansiële uitwerking wat die besluit kan hê.

Sy sê die regering het ‘n goeie stelsel in plek om rybewys-kaarte te vervaardig en dit aan die publiek beskikbaar te maak.

Fotokrediet: Business Day

Gewilde Nuus

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Misdaadtoneel-Ekurhuleni

DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”
Fotokrediet: InsureMyTrip
Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings
Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Luister nou