Luister nou

ActionSA se aantygings oor RNE-reiskostes verwerp

Deur Pretoria FM Nuusspan

Walter Ernst

Die departement van menslike nedersettings ontken ActionSA se aantygings oor die reiskostes van ministers in die Regering van Nasionale Eenheid en bestempel dit as misleidend.

ActionSA beweer die RNE het byna R450 miljoen aan reis- en verblyfkostes bestee – waarvan die minister van dié departement Thembi Simelane se uitgawes R33 miljoen beloop.

Simelane se woordvoerder, Tsekiso Machike, beklemtoon dat alle uitgawes binne die reëls van die tesourie val en personeelkoste vir nasionale behuisingsprojekte insluit. Volgens Machike het Simelane sedert haar aanstelling slegs een oorsese reis onderneem teen ’n breukdeel van die beweerde bedrag.

ActionSA hou vol dat die totale syfer binnekort R500 miljoen kan oorskry.

Fotokrediet: Gallo Images

Gewilde Nuus

AfriForum

AfriForum ondersoek brandstofheffings self

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: EWN
Die ANC se dispuut word vandag aangehoor
Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

Luister nou