Luister nou

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

Deur Marelize Maré

Die Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika het bevestig dat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking diplomatieke stappe teen die buitelandse ambassadeur, Leo Brent Bozell die derde ingestel het.

Dit volg nadat Bozell Pretoria in ’n openbare verklaring gevra het om aan vyf eise van die Trump-administrasie te voldoen.

Dit sluit die beskerming van eiendomsregte, die omkeer van die Onteieningswet en veranderinge aan die breëbasis-swart ekonomiese bemagtiging-beleid, in.

Washington wil ook hê die regering moet die “Kill the Boer”-lied veroordeel en stappe doen om veiligheid op plase en in landelike gebiede te verbeter.

Die diplomatieke spanning tussen Washington en Pretoria neem toe oor verskeie beleids- en bilaterale kwessies.

Gewilde Nuus

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande