Luister nou

SA het hoogste aantal beroepsbedrog in Afrika

Deur Marelize Maré

Suid-Afrika het die hoogste aantal gevalle van beroepsbedrog in Afrika suid van die Sahara aangeteken.

Volgens die jongste verslag van die Vereniging vir Gesertifiseerde Bedrogondersoekers, is ‘n 123 van die 397 sake wat in die streek aangeteken is, in Suid-Afrika geïdentifiseer.

Nigerië het 64 gevalle gehad en Kenia 33.

Die verslag toon dat korrupsie die algemeenste vorm van beroepsbedrog in die streek is, terwyl organisasies wêreldwyd na raming vyf persent van hul jaarlikse inkomste aan bedrog verloor.

’n Tipiese bedrogskema word ook eers ná sowat 12 maande ontdek.

Die forensiese maatskappy,RiXForensica sê die bevindinge beklemtoon die noodsaaklikheid van sterker beheermaatreëls, agtergrondondersoeke en noukeurige keuring van werknemers en verskaffers om bedrog eerder te voorkom as om later verliese te probeer verhaal.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Misdaadtoneel-Ekurhuleni

DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Ander Nuus Artikels

Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”
Fotokrediet: InsureMyTrip
Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings
Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Luister nou