Redaksie Die DA verwelkom die hof se besluit om die voorgestelde vonnis van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die pleitooreenkoms met Vusimuzi “Cat” Matlala te verwerp. Die Pretoria Gespesialiseerde Kommersiële Misdaadhof het bevind dat die ooreengekome effektiewe 8-jaar-gevangenisstraf (’n 15-jaar-vonnis met 7 jaar opgeskort) nie regverdig was nie omdat dit