Luister nou

Vat jou goed en trek, Thulare!

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die hooggeregshof-regter Daniel Thulare sê hy het nog geen kennisgewing ontvang om die Staatshuis, waarin hy in Kaapstad woon, te ontruim nie.

Die departement van openbare werke het bevestig dat so ’n kennisgewing aan die regter uitgereik is.

Thulare het jare lank in die vier-slaapkamer-huis gewoon teen ’n gesubsidieerde huur van R900 per maand.

Die huis was oorspronklik aan hom verskaf tydens sy termyn as Hooflanddros van Kaapstad, maar sy huurkontrak het in Oktober 2018 verval en is nooit hernu nie.

Die DA het intussen die kennisgewing verwelkom.

Thulare sê hy het deur die media van die kennisgewing te hore gekom en weet nie wie dit uitgereik het nie.

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou