Luister nou

Toenemende voorvalle van masels in Pretoria aangemeld

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Tshwane-metro-omgewing ervaar hoë getalle laboratorium-bevestigde gevalle van masels in twee streke.

Die stad se uitbreek-reaksiespan is pro-aktief besig met inentingsveldtogte in dié gebiede. Kinders tussen ses maande en 15 jaar word veral geteiken, hoewel volwassenes ook ingeënt word.

Dié inentingsveldtog het op die 5de Junie in skole begin en sal 20 Junie – tydens die skoolvakansie – in kleuterskole, crèches en alle klinieke voortgesit word.

Die Tshwane-metro het ouers en kinderversorgers aangemoedig om nie paniekbevange te raak nie, maar paraat te bly.

Die twee streke wat hierdeur geraak word is streek 1 wat die Noord-Westelike dele van die stad insluit, naamlik gebiede soos Akasia, Rosslyn, Pretoria Noord, asook sekere gedeeltes van Ga-Rankuwa en Soshanguve.

Streek 6, wat ook geraak word sluit in Mamelodi, Moreletapark, Mooikloof en Silverlakes.

One Response

  1. N maand terug was ons by n musiek fees en 4 volwasse mans wat ek ken ( my kerel) almal bo 25 het waterpokkies gekry ( baie erg ) ons woon in elarduspark

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou