Luister nou

Nasionale tesourie: Só kan die regering miljarde rand bespaar

Deur Pretoria FM Nuusspan

’n Bestedingsoorsig van die nasionale tesourie het bevind dat die regering miljarde rand kan bespaar deur van die eiendomme wat hy verhuur te koop en deur sommige buitelandse missies te sluit.

Die regering se tegniese adviessentrum sê voorts dat besparings ook in die groepering van justisie, misdaadvoorkoming en veiligheid gemaak kan word deur die besteding aan voertuigvlote te hersien.

Amptenare van die tesourie het ‘n voorlegging oor die afgelope vyf jaar se bestedingsoorsigte aan die parlement se staande komitee oor bewilligings gedoen.

Die bespreking oor die bestedingsoorsig en staatsbesparings kom terwyl die regering probeer om die finansieringsgaping – in die nasionale begroting – te verklein.

One Response

  1. Presies gee die begroting v kundiges gee hulle n insae vd begroting te besttur, spaar ens want regering wil bet 7milj om almal te bedien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

Trump moet op suksesrekord fokus en nie vreemde afleidings nie

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 11 September 2026

Sonkrag - Colorado Clean Energy Fund

Suid-Afrikaners moet binne drie weke sonkrag registreer

OLYMPUS DIGITAL CAMERA

’n Aanval op die hart van Amerika

Telkom Towers

Privaatvennote gesoek om Telkom Towers-kompleks op te knap

Ander Nuus Artikels

Dr. Corné Mulder
VF Plus: Groen gaan dít vir gemeenskappe doen
El Nino
Boere moet nou al beplan vir die sterkste El Niño nóg
Witkruismonument 3 - Lex Libertas
Drie slagoffers van plaasaanvalle op pad na Washington
Internasionale Perspektief nuut
Trump moet op suksesrekord fokus en nie vreemde afleidings nie
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 11 September 2026

Luister nou