Luister nou

Blitsberig: Begrotingsrede vir die eerste keer ooit uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die begrotingsrede is vir die eerste keer ooit uitgestel.

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza het aan parlementslede gesê dat dit uitgestel is na Maart, omdat die Regering van Nasionale Eenheid nie tot ‘n vergelyk kon kom oor die begroting nie.

Die groot twispunt in die RNE is glo oor die beplande verhoging in die belasting op toegevoegde waarde.

Volgens inligting tot PretoriaFM se beskikking sou die minister van finansies Enoch Godongwana vandag aangekondig het dat BTW met 2 persentasiepunte toeneem.

Dit sou die BTW koers op 17% plaas.

3 Responses

  1. Dit is belaglik. Dit gaan inflasie uit verband ruk. Voedsel pryse is reeds buitensporig hoog. 😡😡😡😡😡

  2. Lae inkomste groepe, Sassa pensioenarisse en werklose Suid-Afrikansers kan nie meer kop bo water hou nie en ‘n verhoging is BTW gaan die verbruiker nog meer verarm. BTW behoord eerder met 5% te verlaag om die vuisvoos verbruiker verligting te bied. Die regering kan eerder bonuses by Staatsamptenare vries en verhogings by Ministers, adjunk-ministers en top bestuur ook vries.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Maroela Media

Stapper veilig nadat hommeltuig hom geselskap hou

Fotokrediet: Michalsons

AfriForum gaan Eskom se verhoging teenstaan

POF-logo

POF-base in die sop oor tenderbedrog van R16 m.

Siviwe Gwarube by podium

Vakbond vra optrede teen Siviwe Gwarube

Donald-Trump-kwaai-by-Navo-beraad-Turkye

Trump wil nog name verander

Ander Nuus Artikels

Tebello Mosikili
G’n bykomende befondsing vir March and March-optogte, sê polisie
Sky die polisiehond kry seer 3
DA-LP lê klag, nadat polisiehond ernstig seerkry
Tronk
4 DKD-beamptes geskors oor steenkooltenderbedrog
Fotokrediet: Maroela Media
Stapper veilig nadat hommeltuig hom geselskap hou
Fotokrediet: Michalsons
AfriForum gaan Eskom se verhoging teenstaan

Luister nou