Iranese amptenare het volgens ontleders aan diplomate in die streek gesê hulle is honderd persent seker dat die Verenigde State weer die land gaan aanval. Die atmosfeer in Teheran word toenemend as dié van ’n naderende oorlog beskryf. Iran se Revolusionêre Wagkorps waarsku dat ’n nuwe Amerikaanse aanval moontlik is