Luister nou

Brand verwoes oudste kosmark in Parys

Deur Marelize Maré

’n Verwoestende brand het Parys se oudste bedekte kosmark, die Marché des Enfants Rouges, in die Marais-distrik vernietig.

Die mark dateer uit 1615 en het meer as 400 jaar lank oorloë en die Franse Revolusie oorleef.

Sowat ‘n 150 brandbestryders het die brand bestry en verhoed dat dit na omliggende geboue versprei.

17 kosstalletjies is vernietig, maar geen ernstige beserings is aangemeld nie.

Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Mail & Guardian

President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik

Matriekeksamen - Netwerk 24

Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen

Aanlyn dobbel

SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot

Fotokrediet: Weet

VN se armoede-indeks styg

Fotokrediet: EWN

Die ANC se dispuut word vandag aangehoor

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Zoutnet
Reusewyfie luislang word by strand aan die suidkus gered
Business finance and investment concept, Capital gain world money economic growth. coin stack financial graph chart, market report on cash currency concept.
IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot
Fotokrediet: The Mail & Guardian
President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik
Matriekeksamen - Netwerk 24
Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen
Aanlyn dobbel
SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot

Luister nou