Luister nou

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Deur Marelize Maré

Die polisie in Gauteng ondersoek ’n moord- en poging tot moordsaak ná ’n skietery op die R21 by Kempton Park.

Preggy Padayachee, ’n familielid van die voormalige polisiegeneraal Feroz Khan, is in die voorval doodgeskiet.

Padayachee het glo stilgehou nadat sy Fiat onklaar geraak het en vriende om hulp gevra.

Daar is op hulle geskiet, terwyl hulle aan die voertuig gewerk het.

Padayachee is op die toneel dood en een passasier is gewond.

Khan sou vandag in ’n geslote sitting van die Madlanga-kommissie getuig.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Boer tot bord

Wanneer ’n boer vermoor word ….

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: VF Plus
RDK beveel drie regters aan
Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

Luister nou