Luister nou

Wenner van loteryboerpot gesoek

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die operateur van die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery, Ithuba, soek na die wenner van die boerpot van R65 miljoen wat in die loterytrekking op Oujaarsaand gewen is.

Die wenkaartjie is vir slegs R20.00 in Colesberg in die Noord-Kaap gekoop.

Volgens die uitvoerende hoof van Ithuba, Charmaine Mabuza, het die wenner net ‘n jaar vanaf die datum van die trekking om die prys op te eis.

Sy het ‘n beroep op mense wat in Colesberg loterykaartjies gekoop het gedoen om hulle kaartjies na te gaan.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Maroela Media

Stapper veilig nadat hommeltuig hom geselskap hou

Fotokrediet: Michalsons

AfriForum gaan Eskom se verhoging teenstaan

POF-logo

POF-base in die sop oor tenderbedrog van R16 m.

Siviwe Gwarube by podium

Vakbond vra optrede teen Siviwe Gwarube

Donald-Trump-kwaai-by-Navo-beraad-Turkye

Trump wil nog name verander

Ander Nuus Artikels

Tebello Mosikili
G’n bykomende befondsing vir March and March-optogte, sê polisie
Sky die polisiehond kry seer 3
DA-LP lê klag, nadat polisiehond ernstig seerkry
Tronk
4 DKD-beamptes geskors oor steenkooltenderbedrog
Fotokrediet: Maroela Media
Stapper veilig nadat hommeltuig hom geselskap hou
Fotokrediet: Michalsons
AfriForum gaan Eskom se verhoging teenstaan

Luister nou