Luister nou

Verligting by die vulstasies te wagte

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die departement van minerale hulpbronne en energie het bevestig dat brandstofpryse van Woensdag af sal afneem.

Die prys van albei grade van petrol daal met 51 sent per liter, terwyl diesel tussen 19 en 21 sent per liter goedkoper word, afhangend van die swawelinhoud.

Die groothandelprys van keroseen daal ook met 1 sent per liter en die maksimum kleinhandelsprys van LP-gas val landswyd met 61 sent per kilogram en in die Wes-Kaap met 77 sent per kilogram.

Volgens Robert Maake van die departement is die dalings te danke aan laer internasionale oliepryse en ‘n sterker rand teenoor die Amerikaanse dollar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou