Luister nou

SAID sperdatums bekend

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê belastingbetalers moet nie die 2026-belastingseisoen se sperdatums uitstel nie.

Individue het tot 23 Oktober om hul belastingopgawes in te dien, terwyl voorlopige belastingbetalers en trusts tot 22 Januarie 2027 tyd het.

Maatskappye het tot 12 maande ná hul finansiële jaar einde.

Die SAID waarsku dat laat indienings duur boetes kan meebring, maar sê nie almal hoef ’n opgawe in te dien nie.

Mense wat onder R500 000 per jaar verdien en reeds vir die Betaal-soos-jy-verdien betaal, kan moontlik uitgesluit wees.

Belastingopgawes moet elektronies via eFiling of met SARS-hulp ingedien word.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Times of Eswatini

Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand

Fotokrediet: BBC

Wares verskyn vandag in Wynberg

Innibos 3

Dit is weer kuiertyd op Kaapschehoop by die Innibos Boekenaweek

Boek 3

Graffiti-boekeblad 21 Augustus 2026

Boer tot bord

Die 20/80-mite van Suid-Afrika se boere

Ander Nuus Artikels

Betoging - March and March
Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting
Fotokrediet: Medium
Skaars haai spoel in die Weskus uit
Mponeng-myn
WNNR toets KI-toepassing vir rotsveiligheid in mynbou
Fotokrediet: Times of Eswatini
Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand
Fotokrediet: BBC
Wares verskyn vandag in Wynberg

Luister nou