Luister nou

Ramaphosa vra samewerking te midde van ’n toenemende stryd

Deur Marelize Maré

President Cyril Ramaphosa het ’n beroep gedoen op samewerking tussen die polisie se Misdaad Intelligensie en die Onafhanklike Direktoraat teen Korrupsie, te midde van ’n toenemende stryd tussen die twee instellings.

Hy sê leiers in die wetstoepassingsowerhede moet ophou om “wraaksugtig” teen mekaar op te tree en eerder fokus op die bekamping van misdaad en korrupsie.

Die spanning volg op die omstrede poging om die hoof van Misdaad Intelligensie, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, in hegtenis te neem, wat later teruggetrek is.

Ramaphosa sê die polisie en ander owerhede moet saamwerk om openbare vertroue in die strafregstelsel te herstel.

Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou