Luister nou

Paaie skrik toeriste af

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die Toerismebedryfvereniging en die Gasvryheidsvereniging van Suid-Afrika, Fedhasa, sê die teleurstellende prestasie in die toerismebedryf tydens die feesseisoen is weens die land se infrastruktuur.

Die volledige syfers vir die sektor se feesseisoenprestasie sal in die middel van Februarie bekend gemaak word, maar Fedhasa se nasionale voorsitter, Brett Tungay, sê voorlopige statistiek toon dat daar gemengde uitslae regoor die land was.

KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Noordwes en die Noord-Kaap het ‘n reuseafname in toeristegetalle gehad wat volgens die vereniging toegeskryf kan word aan die toestand van die paaie in die provinsies.

Die departement van vervoer se woordvoerder, Collen Msibi, sê die departement ondersteun die provinsies om paaie in stand te hou deur die befondsing van meer as R10-miljard per jaar.

 

Gewilde Nuus

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing
Ernst Roets
Wit kruise nou na Uniegebou

Luister nou