Luister nou

Minister bedank SAID kommissaris

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van finansies, Enoch Godongwana, het die uitgaande kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, bedank vir die omkeer van die belastingdiens.

Godongwana sê verbeterde belastinginvordering het dit moontlik gemaak om ’n beplande R20-miljard belastingverhoging te onttrek.

In plaas daarvan is belastingdrempels met inflasie aangepas en mediese belastingkrediete verhoog.

Hy het Kieswetter geloof vir sy rol om die SAID ná staatskaping te herstel en weer vertroue in die instelling te bou.

Kieswetter tree ná sewe jaar in April uit.

Die Tesourie sal binnekort ’n aanbeveling oor sy opvolger aan die president maak.

Gewilde Nuus

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Luister nou