Luister nou

Kenners bekommerd oor stryd teen MIV/vigs na befondsing opgeskort is

Deur Pretoria FM Nuusspan

Gesondheidsaktiviste is van mening dat tot ‘n halfmiljoen mense se lewens binnde die volgende 10 jaar in Suid-Afrika in gedrang kan kom – nadat die VSA toelaes van die Amerikaanse Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling permanent opgeskort het.

Nadat die VSA se president, Donald Trump dié hulp ná sy inhuldiging opgeskort het, het dié land se hoogste hof nou ‘n besluit van ‘n laer hof – om Trump se besluit om te keer – getroef.

Sowat 40 organisasies wat staatmaak op sogenaamde Pepfar-finansiering – wat in 2003 beskikbaar gestel is om lande soos Suid-Afrika in die stryd teen MIV/vigs te help – word hierdeur geraak.

‘n Aantal Europese lande – met inbegrip van Frankryk – het aangedui dat hulle dit oorweeg om ‘n deel van die leemte – wat nou gelaat word – te vul.

One Response

  1. Weet jy, die ANC regering het geen hart vir enige persoon in hierdie land nie, so dit raak hulle nie dat die geld vir die vigs persone se behandeling afgesny is nie. Ek wonder net of dit ooit aangewend is daarvoor!!!!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Aanlyn dobbel

SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot

Fotokrediet: Weet

VN se armoede-indeks styg

Fotokrediet: EWN

Die ANC se dispuut word vandag aangehoor

Padlangs

Kragdadigheid van ’n boer

Israel

7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?

Ander Nuus Artikels

Business finance and investment concept, Capital gain world money economic growth. coin stack financial graph chart, market report on cash currency concept.
IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot
Fotokrediet: The Mail & Guardian
President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik
Matriekeksamen - Netwerk 24
Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen
Aanlyn dobbel
SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot
Fotokrediet: Weet
VN se armoede-indeks styg

Luister nou