Luister nou

Die Inspekteur-generaal van Intelligensie weens wangedrag geskors.

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa het die inspekteur-generaal van intelligensie, Imtiaz Fazel geskors, terwyl die parlement se Gesamentlike Staande Komitee oor Intelligensie sy ondersoek afhandel.

Die ondersoek hou verband met Fazel se beweerde wangedrag.

Volgens mediaberigte het Fazel voorgestel dat daar strafregtelike klagtes teen die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola gelê word en die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo weens ‘n beweerde R120 miljoen -eiendomstransaksie geskors word.

Die presidensie se woordvoerder, Vincent Magwenya sê die komitee moet nou die geleentheid gegun word om sy ondersoeke sonder inmenging af te handel.

One Response

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou