Luister nou

Die begroting sal op 21 Mei ter tafel gelê word

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van finansies, Enoch Godongwana sal op 21 Mei sy derde begroting vir die jaar in die parlement ter tafel lê.

Hy het die aankondiging vroeër tydens ‘n mediakonferensie gemaak. Hy het ook tydens die konferensie die tegniese proses verduidelik wat nou met die begroting gevolg moet word.

Volgens Godongwana sal daar tussen nou, en die 21ste Mei formele gesprekke oor die begroting plaasvind. Hy het tydens die konferensie gesê dat die vertraging ‘n teken is dat daar ‘n groter behoefte vir openbare deelname is oor die land se fiskale toekoms.

Hy sê hy sal ook seker maak dat die kabinet saam stem met die begroting, en sal vir elke party ‘n gelyke kans gun om hulle stemme te laat hoor. Godongwana het benadruk dat die BTW op 15% sal bly.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Moneyweb

Munisipaliteite skuld Eskom baie

Fotokrediet: Netwerk24

VSA staak aanvalle op Iran

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: AfriForum
Departement van Onderwys in Gauteng se aanlyn-aansoeke byna oop
Fotokrediet: Africa Intelligence
Tsjad gaan van die Internasionale Strafhof onttrek
Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Fotokrediet: Netwerk24
VSA staak aanvalle op Iran

Luister nou