Luister nou

IMF voorspel sterker wêreldwye groei danksy KI-hupstoot

Deur Walter Ernst

Die wêreldekonomie kan vanjaar meer as 3% groei toon, danksy beleggings in kunsmatige intelligensie wat die energieskok weens die oorlog in die Midde-Ooste absorbeer.

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het by sy jaarvergadering in Bangkok gesê die risiko is egter dat meer lande kwesbaar is weens ’n groter skuldlas.

Ondanks die voorslepende konflik en oliepryse wat bo $100 ’n vat verhandel, voorspel die IMF globale groei van 3,1%.

Dit is 0,1% hoër as die voorspelling in Julie. Die IMF voorspel vir aanstaande jaar groei van 3,4%.

Die fonds het egter gemaan teen die toenemende gaping tussen lande wat bevoordeel word deur KI en dié wat agterbly.

Slegs 32 lande dra by tot 95% van die globale ekonomiese groei teenoor 54 in April.

Gewilde Nuus

Aanlyn dobbel

SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot

Fotokrediet: Weet

VN se armoede-indeks styg

Fotokrediet: EWN

Die ANC se dispuut word vandag aangehoor

Padlangs

Kragdadigheid van ’n boer

Israel

7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Mail & Guardian
President Cyril Ramaphosa: Transformasie van landbou is noodsaaklik
Matriekeksamen - Netwerk 24
Matriekleerlinge begin vandag met NSS-eksamen
Aanlyn dobbel
SNI-verslag lê euwel van die aanlyn dobbelbedryf bloot
Fotokrediet: Weet
VN se armoede-indeks styg
Fotokrediet: EWN
Die ANC se dispuut word vandag aangehoor

Luister nou