Luister nou

AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is

Deur Marelize Maré

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is vol vertroue dat samewerking met die burgerregtegroep March on March tot voordeel van albei organisasies en hul ondersteuners sal wees.

Die twee organisasies het ooreengekom om saam te werk oor verskeie kwessies, waaronder onwettige immigrasie.

AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, sê die organisasies deel verskeie gemeenskaplike belange, hoewel hulle nie noodwendig oor alles saamstem nie.

Hy sê albei organisasies het ’n sterk grondvlakteenwoordigheid, wat hulle in staat stel om ’n groter verskil in Suid-Afrika te maak.

Gewilde Nuus

Lioness with cub in the Kruger National Park South Africa

Leeu-opname in Kgalagadi-oorgrenspark om bevolking te monitor

Marion-eiland

Veranderende winde werp nuwe lig op klimaatsverandering

Dean Macpherson - EWN

Minister maak bevindings oor ineenstortings bekend

Fotokrediet: Wikipedia

AfriForum vertrou dat samewerking voordelig is

Bankkrot

900 besighede reeds vanjaar bankrot

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 21 Augustus 2026
Polisielogo
SAPD wéér in die pekel oor omstrede bevorderings
Fotokrediet: Moneyweb
Absa neem administrasie van pensioenfonds oor
Lioness with cub in the Kruger National Park South Africa
Leeu-opname in Kgalagadi-oorgrenspark om bevolking te monitor
Marion-eiland
Veranderende winde werp nuwe lig op klimaatsverandering

Luister nou