Luister nou

SA skole ervaar onderwysertekort

Deur Marelize Maré

Suid-Afrika se openbare skole word deur ‘n toenemende onderwyserstekort in die gesig gestaar, met byna die helfte van alle staatsaangestelde onderwysers wat reeds 50 jaar of ouer is.

Volgens die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, was daar aan die einde van Januarie vanjaar 17 450 vakante onderwysposte, met die Wes-Kaap wat die hoogste vakaturekoers van 11% aangeteken het.

Kenners waarsku dat die onderwysstelsel nie genoeg jong onderwysers oplei en behou om die groot aftreegolf die hoof te bied nie.

Gewilde Nuus

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

Ander Nuus Artikels

Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Luister nou