Luister nou

Suid-Afrika stuur afvaardiging na Washington oor invoertariewe

Deur Marelize Maré

Suid-Afrika stuur vandeesweek ‘n afvaardiging na Washington om beswaar te maak teen voorgestelde nuwe Amerikaanse invoertariewe.

Die tariewe volg op ‘n Amerikaanse ondersoek wat bevind het dat Suid-Afrika nie voldoende afdwingbare maatreëls teen produkte wat met dwangarbeid vervaardig is, het nie.

Die regering voer aan dat bestaande arbeids-, doeane- en mensehandelwette reeds voldoende beskerming bied.

Indien die tariewe ingestel word, kan Suid-Afrikaanse uitvoere duurder en minder mededingend raak, met die motor-, landbou- en mynbousektor wat waarskynlik die swaarste getref sal word.

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou