Luister nou

Stormskade in Wes-Kaap beloop R9,1 mjd.

Deur Walter Ernst

Die Wes-Kaapse regering het vergader ná die vernietigende storms in Mei, met die skade wat R9,1 miljard beloop. 

Volgens die premier Alan Winde was dit een van die ergste weersomstandighede in die geskiedenis. 

Die storms het 231 029 mense se lewens ontwrig, 22 890 huise beskadig, 11 lewens geëis en 230 paaie vernietig.  

Die provinsie se landbousektor het skade van meer as R5,2 miljard gely, terwyl die skade aan vervoerinfrastruktuur tans net minder as R2 miljard beloop. 

Hoewel kragtoevoer na huishoudings wat van die buitewêreld afgesny is herstel word, is baie inwoners steeds sonder elektrisiteit.  

Winde waarsku dat daar moeilike finansiële besluite voorlê om infrastruktuur te herbou wat bestand teen natuurrampe is. 

Die provinsie is reeds in gesprek met die regering en president Cyril Ramaphosa vir dringende finansiële steun.

 

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou