Luister nou

Minister van elektrisiteit soek aantreklike befondsing

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa sê die voorwaardes van die R13-miljard befondsing, wat groot Westerse moöndhede aangebied het om Eskom te help om sy koolstofvrystellings te verminder, is nie aantreklik genoeg nie.

Die kragvoorsiener wil nou eerder banke en ander instansies vir befondsing nader.

Die International Partners Group wat uit die VSA, Verenigde Koninkryk, Europese Unie, Frankryk en Duitsland bestaan, het $8,5-miljard aangebied om Suid-Afrika met sy energie-oorgang te help.

Die behels dat Eskom se steenkool-opwekkingsvloot uit gefaseer word en dat daar meer op hernubare energie staatgemaak word.

Die kragvoorsiener sê egter hy kan goedkoper befondsing elders kry.

Gewilde Nuus

Betoging - March and March

Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting

Fotokrediet: Medium

Skaars haai spoel in die Weskus uit

Mponeng-myn

WNNR toets KI-toepassing vir rotsveiligheid in mynbou

Fotokrediet: Times of Eswatini

Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand

Fotokrediet: BBC

Wares verskyn vandag in Wynberg

Ander Nuus Artikels

Valke-kar
Valke lê ernstige wanpraktyke bloot in verdedigingsdepartement
Fotokrediet: News24
NSFAS staak befondsing aan duisende
Kokaïen 6
SAID lê beslag op reusedwelmvonds
Betoging - March and March
Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting
Fotokrediet: Medium
Skaars haai spoel in die Weskus uit

Luister nou